Successfully reported
+38

Crocodile Sands River Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Rietvly, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crocodile Sands River Lodge is 'n 16-hektaar plaas met eletriese omheining 56 km buite Nelspruit, Mpumalanga.

Dit bied 'n verskeidenheid akkommodasie in kamers en cabanas wat almal gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort of bad het.

Elke kamer het 'n privaat kombuisie terwyl die cabanas gemeenskaplike kombuisgeriewe en braai-areas het. WiFi is beskikbaar.

400 m van die Krokodilrivier loop deur die plaas. Die plaas word omring deur bosse en sitrusplase. Seekoeie kom kuier snags en daar is 'n groot verskeidenheid voëls. Gaste kan by die swembad en kroeg ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Tertius D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dankie aan die gasvryheid en hulp.
Apr 2024
Charity N
4.8
Highly recommended for anyone seeking a luxurious, peaceful retreat in nature. My stay at Crocodile Sands River Lodge was nothing short...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Adriaan Johannes S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Net die waterpomp wat raas by die plaas oorkant en geen WiFi.
Jul 2024
Mary V
Saam met lewensmaat
4.4
Will definitely want to come again. Very enjoyable, beautiful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Marlene W
4.0
Pragtig pragtige omgewing. Goed ingerig. Reën was bietjie moeilik. GPS het ons 40 km grondpad omgestuur van Sudwala. Die reën het dit moeilik gemaak, ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Rietvly, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocodile Sands River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Rietvly, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac229f8ce54389748dde0b6497e8623f06472331f38fedf4977bcfe2d5ab1cf5ea4dfe3063fc736ba0072c3025a211f1e53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 Farm Rietvly Nelspruit 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.388671342793 30.565283473785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang