Successfully reported
+59

Croc's Nest Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 397 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Croc's Nest Bush Lodge is in Marlothpark wat bekend is vir diverse wild en die nabyheid van die park met 'n mooi uitsig oor die Krokodilrivier. Hierdie selfsorgverblyf is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die rustieke eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en privaat balkon. Die 2 hoofslaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n vierde badkamer langs die sitarea met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. 'n Bosstort met 'n ongelooflike uitsig is ook buite die slaapkamer op die boonste verdieping beskikbaar. Elke slaapkamer het het groot glasdeure wat na 'n privaat dek lei.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, yskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die hoofsitarea het knus rusbanke en lei na 'n dek wat reg rondom die eenheid strek. Die dek spog met buitesitplek en 'n eetarea met 'n gasbraai, perfek om skemerkelkies te geniet. Die dek op die boonste verdieping en die sitarea spog met 'n asemrowende uitsig oor die Krokodilrivier en die kans om die Groot 5 te sien sonder om eers die dek te verlaat.

Die eko-vriendelike vakansiehuis spog met sonverwarmers en 'n kragopwekker tydens kragonderbrekings. Gaste kan in die plonspoel ontspan of 'n buitestort geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Lionspruit Wildreservaat (4,2 km) en Marlothpark-stapsafari's (1,6 km) in, wat baie geleenthede bied om 'n verskeidenheid wild soos kameelperde, sebras, koedoes en meer te sien wat vrylik in die area rondloop.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Amy R
5.0
Beautiful views and lovely accommodation. We had a lovely time at Croc's Nest. The views are lovely and the pool is perfect for a cool ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Caroline E
Saam met vriende
5.0
Peaceful stay in a bush setting. We loved the house and its location next to the river. Joan was very helpful when we needed extra blan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Chloé P
Gesin met klein kinders
5.0
Spectacular views. Comfortable and extremely relaxing space to be in! We thoroughly enjoyed our stay and wished we could stay an extra ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Christian C
5.0
Quiet & well appointed house has amazing views over the river and Kruger. We had a great time in the area, the house has amazing views ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Hester D
Saam met vriende
4.8
Lekker rustige wegbreek in die bos. N baie goed ingerigte huis met alles wat 'n mens nodig kan kry. Pragtige uitsigte vanuit elke vertrek, 'n baie lek...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 397 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Croc's Nest Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 397 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3378ee2c8edfb061fd531f15a7d99cc4d2d4acb05f50df24d69046600266165a475de1cf774d347a6fbca7a63b4bd0e6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 397 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381843005778 31.758817813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang