Successfully reported

Cronin Luxury Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gerieflik en veilig. Ons het opgedaag in reën op motorfietse. Gasvrou het ekstra handdoeke gegee en gehelp! Baie dankie vir die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie.

Elize L
1 nag
5.0
Aug 2025

Dankie gasheer en dankie vir ons hondjie! Wat 'n fantastiese plekkie! Die beddegoed ruik vars en lekker, die plekkie is so skoon en netjies en modern, alles was 5-ster, tot 'n wasmasjien. Ons hondjie is toegelaat en daar is 'n courtyard waar hy veilig en happy was! Ons kom vir seker weer daar oorslaap, alles was so mooi en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chester W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi plek. Baie lekker gebly, dankie, net wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Marna V
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf met 'n wonderlike gasheer! Ongelooflike verblyf! Silwerskoon en modern, alle nodige toerusting beskikbaar en 'n heerlike braai/kuierplek. Gasheer is uitstekend en het selfs braaihout, charcoals en ander benodighede verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie vir terugvoer.

Myrtle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent place to stay. Very nice, very neat place. Would definitely stay at Cronin again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie.

Christopher K
1 nag
5.0
Jul 2025

Awesome. Very clean and beautiful place. Enjoyed my 1 night stay. Will definitely stay there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Lorraine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Mooi, netjies. Dit is een van die mooiste, kalmste oornagtes wat ons in 'n lang tyd ondervind het. Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing. The place is very neat and tidy in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitsonderlik skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 749
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f52eb073e9a8b76e1c3714397cb57b8403189c6975c09eae048486a09c24618c20cb4feed4b09234f8d7c7c4c88e6a6d1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R749 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 40 Cronin Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.753737634221 24.745577970667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang