Successfully reported

Cronje Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Madeleine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies en praktiese oornagverblyf. Baie geskik vir oornag en route na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam, waarde vir geld. Baie lekker geslaap, lugversorging eenheid was 'n seëning en so mooi uitnodigende swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Puik! Sal beslis weer besoek. Al ons verwagtinge is oortref! Hierdie kothuis is in die klip gebou en gee 'n unieke gevoel, selfs beter as in die fotos. Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel. Ons kan sien dat daar baie moeite gedoen is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cronje Cottage
Dankie vir die mooi resensie, Christo. So bly julle het lekker gekuier.

Harry V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Rustig en skoon. Baie netjies en skoon met vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Hidden gem in Nelspruit. I booked it for our technician as we had previously stayed at this venue. As usual, excellent facilities and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Hidden gem. Our sales manager stayed at the venue and absolutely loved it. I booked him here as I used it last year and it was great. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Excellent, thank you. Clean & friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muke V
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Ideaal vir oornag verblyf. Cronje Cottage was ideaal vir my en my twee kinders vir oornag verblyf. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

If they could fix a few things mentioned, it would be a really cosy place to stay. The host is very friendly. The cottage has a damp smell, and there were ants. The bedding is not up to guesthouse quality. At the entrance of the cottage is a big rock, making it not easy to navigate your way to the car and the cottage. You have to climb a few meters on the rock before you get to the stairs. I was really scared that I would slip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Melanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Ons is so vriendelik ontvang deur Amanda en haar gesin. Die seuns was hulpvaardig met die uitlaai van ons goedjies ook. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n pragtige eenheid met klippe wat deel vorm van die huis. Ons kon heerlik swem. Toe ons die aand tuisgekom het, was die eenheid skoon en netjies. Ons sal beslis weer van Amanda se plek gebruik maak en ons beveel dit aan vir enige iemand wat Nelspruit besoek. Dit is lekker sentraal geleë en naby aan alles wat ons moes besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cronje Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiruOWcnl0TCzjWicbYZxmkdXtIfUORz0E7r6dUno19HAnl8SEc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 29 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.488752388405 30.97461104393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang