Successfully reported

Crowned Crane View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Megan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker ontspan en asem geskep. Baie mooi en netjies. Het lekker ontspan en voel soos huis weg van huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah B
1 nag
5.0
Sep 2025

Just lovely. What a beautiful pet friendly place. Definitely the biggest garden we have ever enjoyed on a stopover. Lovely walks and views, and we loved the glass room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Food for your soul. Just one word fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die beste huis vir 'n wonderlike wegbreek! Vanuit die staanspoor was ons baie beïndruk met die ruimte, toerusting en gemak van Crowned Crane View. Wens ons kon langer bly en nie net oornag nie! 'n Lieflike, goed toegeruste huis ideaal vir 'n heerlike familie- of vriende wegbreek. Ons kom beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. Amazing. Very nice place. Got everything one needs. Outstanding 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie aangename verblyf. Baie aangenaam verras deur die lieflike huis met fantastiese uitsig. Die huis is baie keurig versier en het alles wat mens nodig het om sommer lank daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail H
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Had a lovely stay. I had a really lovely stay, home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier by Crowned Crane View. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit was so lekker om voor die warm kaggel te sit in die aand. Alles was baie netjies en die kombuis was goed uitgelê met alles wat ons nodig gehad het. Die hout en vuur aanstekers die eerste aand het handig te pas gekom. Ons sal beslis weer by Crowned Crane bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louret V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustigheid. Die regte plekkie vir rustigheid. Goed toegerus en skep 'n lieflike "cottage" atmosfeer. Die kaggel was 'n wenner vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantastiese ligging. Onbeperkte uitsigte. Heerlike kuierhuis. Fantastiese ligging. Onbeperkte uitsigte. Warm en cosy met 'n heerlike kuierstoep en gesellige kaggel. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 193

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 90 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang