Successfully reported
+28

Crystal Sea House

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Desember 2025. Bespreekbaar tot 27 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 240 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Crystal Sea House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde dubbelverdiepinghuis met see-uitsigte. Hierdie 3-slaapkamerhuis is in Shelley Point geleë, net 600 m vanaf Shelley Point Gholfklub en 750 m vanaf Golden Mile Beach. Die huis is in 'n omheinde sekuriteitslandgoed met direkte toegang tot die strand geleë.

Die eerste verdieping het oopplan-leefareas met gedeeltelike see-uitsigte. Die oopplan-sitkamer en -eetareas lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n kaggel in die sitkamer, ideaal vir daardie koue winteraande, en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n kombuis-eiland vir kosbereiding. Daar is ook 'n aparte opwaskamer wat oopmaak na 'n klein agtertuin wat ten volle toegemaak is. Die eerste verdieping het ook 'n gastetoilet.

Die tweede verdieping beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste, en maak oop op 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het ingeboude kaste en maak ook oop op 'n balkon met see-uitsigte. Die derde slaapkamer het ook ingeboude kaste, en maak oop op 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde gesinsbadkamer.

Die omgewing van die Kaapse Weskus bied Cape Columbine Natuurreservaat, die dorpe Paternoster, St Helenabaai, Velddrif en Jacobsbaai, Weskusstrande en die Weskus Nasionale Park wat 58,2 km ver is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crystal Sea House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATRuuWAvPtyiPfJcDA9JF6nHLtUVCI2nR2TmJQMvOhjA17NETOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 240 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Shelley Point Estate 1 Dune Close 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.70618 17.975894635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang