Successfully reported
+32

Crystal Stream

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km from Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crystal Stream bied pragtige selfsorgverblyf op 'n plaas wat 75 km vanaf Middelburg langs die Witpoortrivier en 14 km vanaf Stoffberg geleë is. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek of 'n groep vriende en sluit die hoofhuis en 'n kothuis in.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Kothuis is privaat geleë en is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek. Dié eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofleefarea sluit 'n kaggel, 'n sitarea en 'n kombuis toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Albei eenhede sluit 'n buite-area met 'n KolKol-warmbad en 'n braai-area in waar gaste ten volle kan ontspan en die rustige omgewing kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elana D
Gesin met klein kinders
5.0
Siellerus! Gemaklik en gerieflik ingerig. Heerlik gebly. Sal definitief weer boek.
Aug 2025
Michael A
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely loved our stay! The cabin offered complete peace and quiet, with breathtaking views that made every moment special. The inte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Mandla M
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. We had an amazing stay in the cabin, can't wait to go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Monia V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig, privaat. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is 'n baie mooi hout huis. Daar is 'n binne kaggel, buite braai en buite 'hot tub' wa...
Sien meer
Mei 2025
Joey P
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassing op verrassing. Baie lekker gebly, kon nie vra vir beter nie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Laersdrift, 14 km from Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Gaste dink Crystal Stream het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km from Stoffberg, 1056, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang