Cuckoo's Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kloof Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cuckoo's Corner is 'n privaat gastesuite wat selfsorgverblyf bied op die bestuurder se perseel in 'n rustige doodloopstraat in Bettysbaai. Die suite het 'n pragtige uitsig oor die Voorberge en die beroemde Kogelberg Biosfeerreservaat. Daar is ook 'n afgesonderde fynbostuin waar gaste rustig kan ontspan.
Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, sitarea en kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie onder die toonbank, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster en ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n viersitplek-etenstafel en 'n gemaklike sitarea onder die pergola en tuin met sitplek vir 2 en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan nabygeleë besienswaardighede besoek insluitend die Stony Point Natuurreservaat wat die tuiste is van 'n groot kolonie pikkewyne. Daar is ook genoeg aktiwiteite in die area insluitend voetslaan, walviskyk en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Derek & Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Kloof Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Cuckoo's Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kloof Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang