Successfully reported

Cul De Sac

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

An awesome place to stay over. Our experience was just positive from the start. The booking, welcoming by our host, and the ambiance of Cul de Sac was all a great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dougie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing. Very pleasant, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noëlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing met wonderlike gasvryheid. 5 ster verblyf met 6 ster gasvryheid! Dankie Amanda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cul De Sac
Hi, baie dankie! Waardeer opreg. Ek poog daarna om elke gas spesiaal te laat voel - wil graag ander behandel soos ek behandel wil word. Groete, Amanda

Garry W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Comfortable stay at Cul De Sac. We had a comfortable stay at Cul De Sac located in a quiet neighbourhood. All our expectations were met. Thanks, Amanda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeldi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties! Baie lekker gebly! Die plekkie is netjies en skoon en baie goed geleë! Sal weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs, en rustig eenkant met eie toegang. Pragtige eenheid, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cul De Sac
Hi Johan, Baie dankie vir julle terugvoering, ek het groot waardering. Mag ons paaie weer kruis. Regards / Groete, Amanda

Estelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie verblyf, als was skoon en netjies, eienaars baie vriendelik & hulpvaardig. Besoek was kort maar lekker en gerieflik, was baie vriendelik ontvang en baie tuis gevoel. 'n Bonus was dat hulp aan ons verleen was met die aflaai en oplaai van ons bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantastic! Wonderful peaceful area. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Netjiese, skoon plek met alles wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was mooi netjies en skoon. Die area is lekker stil en pragtig. Die eienaars is baie vriendelik en help met enige iets as jy hulp nodig het. Amanda bak ook heerlike beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cul De Sac
Nicola, baie dankie. Gaste soos julle is altyd welkom en daarom loop ons 'n tweede myl!

Stan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Comfortable. Comfortable and clean and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Cul De Sac
Hi Stan, baie dankie vir die resensie. Ek vertrou ons paaie sal weer kruis! Groete, Amanda Cul de sac.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stinkhout Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c92abc5f84c38b95a3ccd8e0c4fd8847652ee7e03354ab58de1537600b0b1fab19210938c0d10b2861a16f4cf772b1771b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 7 Stinkhout Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.939984858927 22.453378194304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang