Successfully reported
+49

Cul De Sac

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stinkhout Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cul De Sac bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel in George. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig oor die Indiese Oseaan, bied George 'n uitstekende basis vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 eenhede, elk met moderne meubels en geskik vir 2 gaste. Een van die eenhede het 'n koninggrootte-bed met die opsie om op versoek in 2 enkelbeddens om te skakel. Daar is 'n en suite-badkamer in elke eenheid wat met 'n stort toegerus is.

Die eenhede bied 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 in elke eenheid beskikbaar. Daar is Weber-braaigeriewe.

Doendinge in die dorp sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walvis- en dolfynkyk in seisoen, en perdry in. Wi-Fi is beskikbaar. Daar is geen beurtkrag nie as gevolg van die omskakelaar en batterystelsel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynette G
Saam met lewensmaat
5.0
An awesome place to stay over. Our experience was just positive from the start. The booking, welcoming by our host, and the ambiance of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dougie A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very pleasant, nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Noëlene O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing met wonderlike gasvryheid. 5 ster verblyf met 6 ster gasvryheid! Dankie Amanda.
Jun 2024
Garry W
Saam met vriende
5.0
Comfortable stay at Cul De Sac. We had a comfortable stay at Cul De Sac located in a quiet neighbourhood. All our expectations were met...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Zeldi V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties! Baie lekker gebly! Die plekkie is netjies en skoon en baie goed geleë! Sal weer terug gaan!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Stinkhout Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cul De Sac het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stinkhout Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c92abc5f84c38b95a3ccd8e0c4fd8847652ee7e03354ab58de1537600b0b1fab19210938c0d10b2861a16f4cf772b1771b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 7 Stinkhout Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.939984858927 22.453378194304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang