Successfully reported
+7

Cunningham Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cunningham Cottage is in Kuruman, Noord-Kaap geleë. Kuruman is bekend vir sy bekende “Eye”, 'n natuurlike fontein wat die dorp met sy water verskaf. Cunningham Cottage beskik oor 2 waterkanale, gebou deur sendelinge om die bekende Moffat Mission van water te voorsien, loop deur die eiendom, asook 'n natuurlike stroompie wat veroorsaak word deur die oorloop van die Oog Hierdie wonderfontein lewer daagliks 20 miljoen liter water en deur die jare het dit nog nooit in sy hoedanigheid beslag gelê nie.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede en bied slaapplek aan 18 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, lugversorging, DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en sleepwaens is welkom. Ons bied 'n volledige ontbyt en middagetepakkies is op versoek beskikbaar.

Kuruman is ook jou poort na Namakwaland, Namibië, die Kalahari-streek en die Kgalagadi-oorgrenspark wanneer jy met vakansie is of na die myndorpe as jy 'n sakeman is. ’n Roofvoëlroete is noordwes van Kuruman in die Kalahari geïdentifiseer. 'n Groot verskeidenheid valke, arende, uile en aasvoëls is 'n algemene gesig op hierdie roete. Die groot kolonies aasvoëls is 'n indrukwekkende gesig. Hierdie dorre streek, met Kuruman as die oase, het 'n aantrekkingskrag wat tot mens se siel en gees spreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cunningham Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTQxZjg2LTM1ZjYtNGI5MC1iYzhlLWJhNWI0YjQwOWI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 24 Cunningham Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.455160004428 23.43687415123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang