Curiocity Joburg
- Kapasiteit: 63 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Vanaf R528 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Curiocity Joburg is geleë in die hartjie van die vibey Maboneng-gebied, wat aan die oostelike rand van Johannesburg se sentrale sakekern is. Curiocity Joburg bied die ideale basis om die kultuur, geskiedenis en kreatiwiteit van die stad te verken. 
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied om by elke tipe reisiger te pas. Daar is koshuiskamers en privaat kamers beskikbaar vir groepreisigers, rugsakreisigers en ontspanningsreisigers. 
Curiocity Joburg bied 'n kroeg wat heeldag oop is, 'n Jacuzzi, 'n balkon om te ontspan en die straatlewe van bo af te kyk, 'n ontspanne sitkamer en gratis WiFi. Daar is aktiwiteite wat op die eiendom plaasvind, van oefenaktiwiteite tot om die woonbuurt te verken. 
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Kaltooma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Gaste dink Curiocity Joburg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 63 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 302 Fox Street, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang