Successfully reported

Curry's Post Bed and Breakfast

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rachael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful, clean, safe, and peaceful. Beautiful mountain view and wonderful service. Very comfortable, peaceful, and safe. Breakfast was delicious and would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Hi Rachael Thanks so much for your review. I'm glad you enjoyed your time here. Hope we get to host you again in the future. Kind regards, Johan

Louise A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Die eenheid was baie ruim en die uitsig ongelooflik mooi. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Dankie vir jou resensie van ons eiendom. Ons is so bly jy het daarvan gehou en ons hoop dat ons jou weer in die toekoms kan huisves.

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Friendly staff. Thank you to the 2 friendly kitchen staff for providing us with a delicious breakfast. The hot water bottle that you gave me helped a lot for my sprained ankle. That is true customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Hi Elize I'm glad we were at least able to help make you a bit more comfortable. Kind regards, Johan

Steve T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Great. Very comfortable. Excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dit was baie besonders. Ons het daar oornag. Wat 'n pragtige plek. Dit was vriesend koud, maar binne was dit snoesig warm. Asemrowende berguitsig. Die ontbyt was heerlik. Dankie Johan en jou personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erna P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Dit was lekker. Ons het lekker gebly, daar was niemand om ons te ontvang nie en daar was nie bottelwater in die kamers nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en stil ligging. Lekker ontbyt en rustige atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Hi Richard. Thank you for your kind review. You were a pleasure to host. Kind Regards, Johan

Ndumiso Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful. The experience was pure bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Hi Ndumiso Thank you so much for your review. We're delighted that you enjoyed your time with us so much. I hope we get to host you again in the future. Kind Regards, Johan

Estie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die uitsig is absoluut onverbeterlik! Baie gerieflike kamer wat goed ingerig is. Ons het baie lekker gebly, heerlik geslaap en lekker ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Curry's Post Bed and Breakfast
Dankie vir jou resensie van ons eiendom. Ek is bly dat jy tevrede was met die kamer en dat jy die uitsigte geniet het. Groete, Johan

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Lekker kuier. Baie lekker afsaal plek. Meeste plekke op die Midlands Meander is binne trefafstand. Pragtige uitsig oor die vallei en berge. Kamer netjies en modern. Ontbyt baie goed en was ingesluit by die prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry’s Post Road, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XvogoP9iOdDFRWlrC6xxFHbVimyk5XOVehC73idHkwrUGUNcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Curry’s Post Road Curry's Post 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.361520493505 30.151584673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang