Successfully reported

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Esme V
1 nag Saam met vriende
1.8
Des 2021

Beslis nie die geld werd nie. Die eenhede is baie skoon en netjies. Daar is potte en panne maar geen stoof of oond nie. Geen waaiers of lugversorging vir warm dae nie. Die afwerking van die eenhede is swak. Daar is netjiese braai-areas, maar geen rooster, braaibak of braaitange nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Baie dankie vir u opmerkings. Besprekings was nie vir selfsorg. Slegs slaap. Daar is gas stofe oral en in selfsorg woonstelle. Braai geiewe is daar en as gaste die tange en Potte gevra het sal dit voorsien gewees het. Jammer vir ongerief oor waaiers. Elke eenheid het waaiers in. As daar nie een in was nie sou een voorsien word.Geen lugversorgers. Opmerking oor swak afwerking stem ek nie saam.Maar obouende kritiek welkom. Waardeer u besoek en u welkom om u 900 te kom haal minus kommissie van agent. Ons soek gelukkige kliente.

Liezl B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Aangenaam. Ons was vir 'n sportbyeenkoms in Caledon en het oornag by Cyril Rose. Die verblyf voldoen aan al die vereistes - skoon, gerieflik, veilig en 'n gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons te akkommodeer. Beslis die moeite werd om weer te kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moneque J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Fantasties, vriendelike gasheer en baie behulpsaam. Verblyf was baie netjies en al was ons voertuig nie agter geslote hekke nie, is die area baie veilig. Ons het dit baie geniet en die behulpsaamheid van die gasheer baie waardeer. Ons gaan definitief weer terug daarheen. Baie dankie oom Cyril.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Vriendelike gaste. Was nederig en altyd welkom. Dankie

Marie B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2019

Heerlik. Baie gasvry en vriendelike diens. Het nie by Cyril Rose self gebly nie. Cyril het ons in 'n ander self-catering plekkie gesit baie naby Cyril Rose. Dit was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Dit was 'n plesier om u te akkommodeer. Julle is vriendelike gaste en altyd welkom.

Anneline J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Awesome stay. The place is beautiful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Thank you, you are always welcome.

Michelle P
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

Pragtige verblyf. Pragtige, skoon akkommodasie en gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was wonderlike gaste.

Sybil L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2017

Lovely place to stay in Caledon. Thanks to Cyril. Lovely host and good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Baie dankie en ons waardeer dit opreg.

Amri W
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2017

Baie goeie waarde vir geld. Naby alles, baie skoon en netjies. Lekker spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cyril
Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
We try our best to walk the extra miles, in all categories, of customers satisfaction.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cyril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Heide Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkM2ZkOGFjLWU3ZmMtNDc1ZC04YzRhLTgxOWE5M2RkZTE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 9 Heide Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.230489 19.4311909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang