D-Onkie
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Tulbagh Street, Worcester, 6780, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
D-Onkie is 'n ateljee in Worcester, 'n dorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger wat op soek is na oornagverblyf of 'n vinnige wegbreek.
Die oopplan-ateljee bied gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. (Daar is ekstra matras opsie vir kind no2). Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n kinderbed en 'n kindermatras. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die ateljee beskik ook oor 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.
Gaste kan in die tuin ontspan en het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby die Mountain Mill Winkelsentrum, 'n gimnasium en 'n nuwe padelbaan.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Truëtte Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 157 Tulbagh Street, Worcester, 6780, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Tulbagh Street, Worcester, 6780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang