Da Gama 44
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Gama 44 is 'n bekoorlike eenheid wat op die eienaar se perseel naby die Life Bayview Hospitaal in Mosselbaai geleë is.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir sakereisigers wat oornagverblyf soek. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het oorgenoeg kasruimte met 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.
Let wel dat geen rook in die kamer toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Gama 44 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang