Da Gama Weg 100 Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Gama Weg 100 Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met sonpanele, stapafstand van die strand van Jeffreysbaai.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en konveksie-oond. Die woonstel is toegerus met eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis strek tot by die sitkamer, ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Die patio bied buitesitplek met 'n ingeboude braai, perfek om gesinstyd deur te bring. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Da Gama Weg 100 Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang