Da Loose Mongoose
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Vergenoeg and Plaston Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Loose Mongoose is in Witrivier, 'n klein vakansie- en plaasdorpie net noord van Mbombela in Mpumalanga geleë.
Da Loose Mongoose bied gastekamers en is 'n ideale basis vir die beplanning van daguitstappies om nabygeleë besienswaardighede soos Kruger Nasionale Park en die Panoramaroete te verken.
Die verblyf beskik oor 12 gerieflik versierde gastekamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi, 'n TV met stromingsdienste, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opwasbak.
Gaste kan stewige maaltye en drankies by die restaurant en kroeg op die perseel geniet. Die eiendom beskik ook oor 'n speelarea vir kinders, 'n boma (beskikbaar vir besprekings), 'n buiteswembad en gratis veilige parkeerplek.
Da Loose Mongoose is 12 km vanaf Emnotweni Casino, 18 km vanaf Mbombela-stadion en 11,7 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Die Lebombo-grenspos in Komatipoort, wat na Mosambiek lei, is 118 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Vergenoeg and Plaston Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Da Loose Mongoose het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Vergenoeg and Plaston Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang