Successfully reported

Daai Plek Holiday Home

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and clean and safe area. My favourite place to stay in Richard's Bay. Very clean and peaceful place with all you need for self-catering. Futhi and the owner are always friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome! Baie lekker, almal baie vriendelik, skoon, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaninne F
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantastiese diens en gerieflik. Baie mooi en netjies, ek het regtig lekker gebly. Plek is mooi skoon en gesellig en net wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, veilig, baie hulpvaardig. Baie veilig, netjies, mense baie vriendelik wat ons daar gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het dit geniet. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik en skoon. Baie dankie, ons het die verblyf geniet. Dit was gerieflik en lekker om saam vriende wat ook by Daai Plek oorgebly het te kuier en ook van die braai en swembad geriewe gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik Wiehman D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal dit beslis aanbeveel. Heerlike rustige naweek. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The perfect place to unwind after a busy day. Thank you. Welcoming and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese diens sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning plek en alles wat jy nodig het. Ja beslis. Alles was perfek en baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae3f9f688f9dabd0a2c2b1fa4a445c935e2628527627c3a1a77add85f033be968a87ad7d7ee6593635a692cd3384ed43ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.734409296169 32.060746588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang