Successfully reported
+29

Daai Plek Holiday Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daai Plek is ’n lieflike vakansiehuis waar jy heerlik kan ontspan saam met die hele gesin. Ongelukkig word partytjies en musiek nie toegelaat nie.

Die selfsorg-huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Daar is ’n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike sitarea met DStv, 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer, ’n en suite-badkamer, DStv en ’n kombuisie.

Richardsbaai is die perfekte plek vir visvang, voëlkyk, branderplankry, swem en kanovaart, en daar is pragtige paadjies in die omgewing wat jy gerus per voertuig kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeaninne F
5.0
Fantastiese diens en gerieflik. Baie mooi en netjies, ek het regtig lekker gebly. Plek is mooi skoon en gesellig en net wat mens nodig het.
Sep 2025
Wimpie B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig, baie hulpvaardig. Baie veilig, netjies, mense baie vriendelik wat ons daar gehelp het.
Sep 2025
Ernest P
Saam met vriende
5.0
Het dit geniet. Ja, dit was baie lekker.
Apr 2025
Nicoleen M
5.0
Baie gerieflik en skoon. Baie dankie, ons het die verblyf geniet. Dit was gerieflik en lekker om saam vriende wat ook by Daai Plek oorgebly het te kui...
Sien meer
Mrt 2025
Jan Hendrik Wiehman D
Gesin met tieners
5.0
Sal dit beslis aanbeveel. Heerlike rustige naweek. Alles was skoon en netjies.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Daai Plek Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Via Verbena, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae3f9f688f9dabd0a2c2b1fa4a445c935e2628527627c3a1a77add85f033be968a87ad7d7ee6593635a692cd3384ed43ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.734409296169 32.060746588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang