Dabchick Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dabchick Cottage is 'n knus selfsorgkothuis geleë op Palmietfontein-plaas net buite Dullstroom. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie kothuis pragtige uitsigte oor die omliggende plaas bied.
Hierdie kothuis kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n oordekte houtdek met sitplek en 'n Weber-braai wat 'n heerlike plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die damme is goed voorsien, en visvang is op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 265
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Dabchick Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 De Berg Road, Palmietfontein Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang