Successfully reported
+29

Dabchick

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dabchick is geleë op 23 hektaar grond en bied 'n betowerende uitsig oor die rivier, heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook 'n oorvloedige voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.

Hierdie eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid kyk uit oor die rivier, heuwels en dale vanaf 'n gemaklike oordekte stoep. Die leefarea beskik oor 'n klein sitkamer, platskerm-TV met DStv en alle sportkanale. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskassie, mikrogolfoond en ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid beskik ook oor waaiers en 'n kaggel om gaste gemaklik te hou, ongeag die weer. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar, saam met 'n vuurpan en 'n klein hoop hout vir gaste se gerief. Die eenheid het sonkrag wat die Wi-Fi, ligte en TV tydens beurtkrag sal aanskakel.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfontein-grotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plot 4Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Dabchick het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40cf2f3f5051fe9939dc71092de30aa87dd67b958c5c52fe2461dbd3d593ad7c22c4ccbaaa70d5427d9ba0566f972a8aeb6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Plot 4Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang