Successfully reported

Cape Ebony Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marius V
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie netjies en skoon met alles wat jy mag benodig. Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker. Plek was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Mooiste landskap. Baie lekker braaiplek en kombuis setup. Dit was regtig 'n fantastiese ervaring om by Cape Ebony Lodge te bly. Die self-catering geriewe was baie goed. Die omgewing is vreeslik mooi. Ons het die 4x4 roete by Swartberg opgery en dit was regtig een van die mooiste landskappe wat ek nog beleef het. Ons gaan beslis teruggaan om een van die 12 luiperde te probeer sien wat Hannecke vertel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie netjies, gerieflik in pragtige omgewing. Oorgeslaap oppad na Augrabies, maar kan 'n paar dae bly om die omgewing te verken, baie mooi natuur op die plaas, jammer ons was net 'n dag daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Baie gemaklik en stil. Fantastiese Kalahari-ondervinding. Sal weer vir langer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Tweede keer daar. Sal weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was 'n fantastiese plekkie gewees. Die gasvryheid van Hanneck was uit die boonste rakke van ons aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend, sal enige tyd terug kom. Lieflike plek, gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beveel hierdie verblyf beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luisa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Quiet haven. The host is amazing. We felt so taken care of by her hospitality. The house is lovely and clean. The location is very quiet and picturesque.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick Jm G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Daberas was een van ons hoogtepunte tydens ons vakansie. Star Tree Lodge het alles wat mens benodig en die eenheid is keurig toegerus. Angelo het uit sy pad gegaan om ons so gemaklik moontlik te maak en ons sal vir seker weer hier kom besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. We enjoyed the pool and the stars at night, and a lekker fire pit to sit around. The cooling system keeps the house nice and cool throughout the day. Lovely place and not far from Augrabies Falls!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hannecke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daberas Guest Farm, 50 km outside of Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UlJAfq5n8dfrjjg3h8IAgHNSV3l9xry4Tu7ryTbJ0dqSdE3VT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 5 mense 92 5 1 5 Daberas Guest Farm 50 km outside of Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.491823243311 19.952861331403
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang