Successfully reported
+22

DaCaPo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Jacob Street, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie unieke gastehuis is in Boshof, 'n dorpie op die R64 tussen Kimberley en Bloemfontein, se hoofstraat geleë. DaCapo Guesthouse is stapafstand van al die plaaslike winkels af.

Die gastehuis het 5 elegante slaapkamers met en suite-badkamers, dubbelbeddens, koninggrootte-beds of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die gastehuis het 'n lapa en 'n klein swembad. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Darril A
5.0
Comfortable and clean. It was excellent - I was made to feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Danelle D
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was 'n kort tyd, maar was baie lekker en het veilig gevoel. Dit was 'n besonderse plek. Het tuis gevoel en lekker warm geslaap in die koue wintera...
Sien meer
Jun 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
4.8
Te min tyd daar spandeer om 'n opinie te lig. Te min tyd by die gastehuis spandeer. Net daar geslaap en weer vroeg vertrek.
Feb 2024
Whm T
Saam met lewensmaat
4.6
Goeie en veilige oornagverblyf! Vriendelike ontvangs deur Gingo, met goeie inligting en behulpsaam. Baie aangename verblyf en behulpsame en vriendelik...
Sien meer
Aug 2025
Cheryl J
Saam met lewensmaat
4.6
A little gem in the middle of nowhere. Comfortable stay in a well-furnished room with an en suite bathroom. Lovely seating area outside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 51 Jacob Street, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink DaCaPo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Jacob Street, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337cc4fb47b7a3f74e6d34ce28753e5d2ad5e52949b7c5c1ca365f9654bf471570bde32bc4078b79bc3680a393ae864e2a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 51 Jacob Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.540063472433 25.239369571209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang