Successfully reported

DaGama Lake Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Tracey K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina R
Lang verblyf
4.4
Jan 2025

Was lekker en stil. Ons het lekker gebly. Hulle kan die pad net verbeter. En ook dalk 'n back-up plan hê vir wanneer krag af is en WiFi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mbulelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Restful and peaceful. We had a lovely restful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wow. Die blyplek en die estate is asemrowend en so rustig. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit is lekker naby al die toeristebestemmings. Ek beveel hulle regtig aan vir 'n wegbreek. Lindy was altyd gereed om te help met enige vrae en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henelia J
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Uitstekende verblyf vir 'n groep. Die huis is netjies en skoon met aankoms. Goed toegerus (het net 'n rasper gekort - moontlik was hy net êrens) Detail aan kleingoedjies (soos ekstra toilet papier, skottelgoedseep, kerse). Die braai was elkeoggend skoongemaak. Ons het dit baie geniet. Baie goeie kommunikasie met Lindy gehad wat die huis bestuur. Dankie sal die huis vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giorgio R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Excellent. Really good stay. We all loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corlien C
Kort verblyf
4.2
Apr 2022

Puik ligging! Lekker swemplek in dam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danelle Gintner G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderlik. Agterdeur se slot werk nie meer nie. Die kombuistoebehore is bietjie skraps.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindy
DaGama Lake Cottages
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal onmiddelik aandag gee daaraan.

Lebogang M
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Comfortable, peaceful and fantastic. Beautiful location, clean house, perfect for family and friends. Lindy was always available via WhatsApp in the event we needed anything .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Was awesome. It's a nice place and indeed a good place to be with family or friends. But I think they need to offer WiFi as well and the other house TV was not working, it was saying the channels were blocked so not sure what was the meaning of that, and they also need to supply hand wash soup at their bathrooms. Nonetheless, everything was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R40 Halfway between Hazyview and White River, Lakeview Estate, Hazyview, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNDI4Nzk5LWM3ZDktNDgwNC05ZTljLTBhNmY2YzcwNDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 R40 Halfway between Hazyview and White River Lakeview Estate 1207 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.158414662267 31.012687683106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang