DaGama Lake Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R40 Halfway between Hazyview and White River, Lakeview Estate, Hazyview, 1207, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
DaGama Lake Cottages is in die Hazy River Lakeview-landgoed geleë, halfpad tussen Witrivier en Hazyview op die R40. Die kothuise is ideaal geleë, vanwaar besoekers die pragtige besienswaardighede op die Panoramaroete kan verken.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer, TV met volledige DStv, 'n ingeboude braai en 'n privaat plonspoel op die dek. Die moderne kombuise is goed toegerus en het groot yskaste en diepvrieskaste.
Daar is verskeie besienswaardighede in die area soos die Krugerwildtuin en verskeie bekende gholfbane. Besoekers kan ook afstap na die meer om baars te vang. Die eenhede is 2 km vanaf die R40.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R40 Halfway between Hazyview and White River, Lakeview Estate, Hazyview, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink DaGama Lake Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R40 Halfway between Hazyview and White River, Lakeview Estate, Hazyview, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang