Successfully reported

Dagbreek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adriaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Bo verwagting met al die fasiliteite wat nodig is vir 'n moeg reisiger. Die verblyf was vir een nag, maar die wat ons gekry het was meer as wat ons verwag het. My motorvoertuig was vuil van ons reis en ek kon dit selfs was, nie iets wat jy oorals kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld met goeie diens. Skoon en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Plek is op 'n baie lekker stil en sentrale plek. Jy het die hele huis tot jou beskikking. Baie ruim en baie skoon. Gasheer was baie vinnig om te antwoord op navrae en daar was alles wat ons nodig gehad het. Beddens het baie lekker geslaap. Die plek is regtig uitstekende waarde vir geld. Sal Dagbreek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantastic. Awesome house with a large garden. I have already recommended it to friends and family. I will definitely book for my daughter when she travels through. Not only suitable for a stopover but also for an extended stay to explore Beaufort West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, veilig, rustig en baie ontspannend. Ons het heerlik gebly. Dagbreek is 'n volledig-toegeruste huis en ons voertuig kon veilig agter 'n sekuriteitshek in 'n motorhuis parkeer. Dis in 'n stil en rustige buurt geleë ver genoeg van die middedorp en paaie om nie gesteur te word deur die verkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cronette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarlik netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Heerlik. Lekker warm geslaap. Afslagkoepon vir 'n ete gekry, warm water, DStv, WiFi. Kon heerlik ontspan voor die volgende dag se reis na Durbanville. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerna D
1 nag
5.0
Jul 2025

Onverwagte ruim stukkie hemel in Beaufort Wes. Ons het heerlik gebly en gerus. Ruim, skoon en mooi. Beslis waarde vir geld. Ons sal weer by Dagbreek oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roald V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon kan aanbeveel. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker sal hulle vir seker weer gebruik op pad terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 118 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang