Successfully reported

Dahlia Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker, rustig. Ons is hartlik verwelkom en die plekkie was pragtig mooi skoon en netjies met ons aankoms. Die omgewing is pragtig, baie stil en rustig. Die plekkie was baie goed toegerus en ons kon heerlik ontspan en die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisle
Dahlia Huis
Was baie lekker om julle te ontmoet, julle is enige tyd weer welkom hier by Dahlia! Mooi loop.

Johan S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Aangekom as 'n vreemdeling, vertrek as 'n vriend. Baie goeie waarde vir geld, daar is alles wat jy nodig het. Baie sentraal geleë vir Drakensberg besienswaardighede. Lisl gaan uit hul pad om 'n mens te laat tuis voel. Baie rustige plek. Lisl se kaasbord is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisle
Dahlia Huis
Baie dankie, was net so wonderlik om jou te leer ken, kom kuier asb gou weer :

Landi S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Beautiful cottage with garden bonfire. Lisle is so lovely! We loved sitting by the bonfire on our first night and enjoying the garden with our morning coffee. The outdoor space has two braai places and is surrounded by tall trees and all kinds of bird sounds with the view of the Woodstock Dam in the background. The cottage is beautiful inside, well laid out with two ensuite bathrooms and intentionally and tastefully decorated. Even from the living room and kitchen windows, we got to watch gorgeous sunrises over the farmlands. The road getting to the cottage is 8 km of dirt road, some parts quite rough and requiring a bakkie, which adds some extra time entering and leaving, but that is nothing on the cottage and we would still recommend this cottage. It was by far my favourite place to stay from our time in the Drakensberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic work in progress. Lisle was a lovely host. She welcomed us warmly. The house was her grandparents' house and has now been converted for guest accommodation purposes. It is not a hotel (don't visit here expecting a hotel experience). There is no TV, which is great; the bush television is always more interesting and social. My son loved the farm experience, and even had an opportunity to fish at the two dams on the huge farm. The plans that Lisle and Gerrie have to improve the facilities and comfort around the homestead are exciting. Definitely looking forward to returning to Dahlia Huis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Die kaasbord is iets baie spesiaal - absolute moet! Ja, ons het elke minuut geniet - die vriendelike ontvangs, die skoon huis en die pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en gemaklik, besondere gasvryheid. Pragtige omgewing, lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barney B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie vriendelik en baie rustig! Dit was baie aangenaam en as dit nie vir die lelike pad (grondpad laaste 8 km) was nie, sou ligging ook baie beter gewees het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lisle
Dahlia Huis
We are really extremely sorry about the D118 dirt road; there is nothing we can do about it! Our location is very safe, we have a beautiful view of the lovely Drakensberg , and our Zulu Village close by is a model village! We really apologise for the disappointment, and hopefully, he will find a better location next time!

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike mense en pragtige plek! Ons kom vir seker weer! Ons het heerlik hier gebly. Dis wonderlike mense, 'n pragtige uitsig, skoon en netjiese huis, toegerus met alles wat nodig is om 'n paar dae gemaklik te bly. Lekker plaasgevoel en baie sentraal om aktiwiteite in die berge te geniet. Die kaas wat hulle maak is van die hoogste gehalte! Definitief die moeite werd om hier te bly. Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Comfortable, clean and friendly. Fantastic place to stay. Extremely hospitable owners that cater for your every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Exceptional! Excellent hospitality and care to detail. Felt like home from home and a very peaceful environment with stunning views of the Drakensberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tevreden Cheese Farm, Rookdale, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb59571323f861573e3f4001cf763d2dd1846b37f8f44a528ca0b094a5b69d0dfa4b1c10cffaeabb03fb3f549b70a6c6f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Tevreden Cheese Farm Rookdale 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7027368 29.2203445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang