Successfully reported

Dai Heka Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons sal definitief dit aanbeveel en weer daar oornag. Ons het vreeslik lekker oorgeslaap, die diens was baie goed, die plek was baie mooi skoon. Al het ons eers laat daar aangekom, was die eienaar so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike en veilige oornagplek - waarde vir geld! Ons het veilig en lekker geslaap na 'n funksie wat laat klaargemaak het. Dai Heka is bekostigbaar en goed toegerus, ons het niks kortgekom nie. Die gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam en flink. Die metaalwerk-kuns en die res van die dekor by die gastehuis is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ideal location for a quick getaway. The venue was great, very relaxing time spent here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek vir ons doel. Baie vriendelik ontvang. Die ideale oornagplek! Sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelain A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very good and comfortable. Host was friendly, establishment was very clean and spacious. Nicely furnished. Bed very comfortable. Fresh clean linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome. Short but such a beautiful venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

The best of the best. Ongelooflik lekker gekuier, mense, mense. Dankie julle plek is pragtig gesellig, welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Spacious room close to everything. The owner was very kind and the room was great with a baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great. It was pleasant and a great stay, service was wonderful and staff were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hope Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249037ddc3715b930b72d113333e62af2ad86fe8f81df8d3ea7b8d241a03c7bc77855bbc8db74ec337178ff45232e23e0201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 21 Hope Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021191 18.8271827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang