Successfully reported

Daisy Cottage @ Peace Corner

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Anina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie mooi plek en oulik versier. Sterk aanbeveel. Veilige parkering vir motors. Baie mooi plek. Baie mooi skoon en alles wat nodig is, was beskikbaar. Baie mooi versier. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinelda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die diens was uitstekend en woonstel baie netjies. Baie dankie vir 'n lekker bly! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Die verblyf is definitief waarde vir geld. Die geriewe is meer as voldoende vir selfsorg met baie goeie diens. Daar was nie een oomblik se kommer oor jou voertuig agter die geslote hek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Snoesig. Skoon. Warm. Baie lekker. Heel tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Rustig en netjies. Dit was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e308e4cefc5b2bd88db9698c2cd8b241d1e8be83ed8b045843e8964436992d54ab9e2bdf2a69fff29a6048444f00beac53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413934995932 30.108123421669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang