Daisylaan 930 Leeupoort
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 930 Daisylane, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Daisylaan 930 Leeupoort is in die vakansiedorp Leeupoort geleë en bied gesinsverblyf vir natuurliefhebbers.
Die selfsorghuis bied slaapplek vir 8 volwassenes en het 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die huis het 2 hoofslaapkamers met koningingrootte beddens en 1 daarvan het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Opblaasmatras vir 'n dubbelbed is beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n bababad, stort en 'n toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis met 'n plafonwaaier, wat toegerus is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, 'n oond, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Ontbythoekie met stoele is ook beskikbaar. Die oopplan-eetarea bied 'n gemaklike tafel en stoele met plafonwaaiers. In die leefarea is daar 'n TV sowel as 'n binnenshuise braai-area met sitplek. DStv is beskikbaar, bring jou eie dekodeerder, kragkabel en afstandbeheerder. Veilige onderdakparkering is beskikbaar.
Buite is daar 'n jacuzzi, 'n boma en 'n skadunet met tafels en bankies. Daar is dosyne aktiwiteite en geriewe in die reservaat, soos wildlewe-kyk, die sonsondergang vanaf die toring bewonder, 3 swembaddens, 'n restaurant, 'n drankwinkel, 'n algemene winkel en 'n slagtery.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 930 Daisylane, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
- Gaste dink Daisylaan 930 Leeupoort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 930 Daisylane, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang