Successfully reported

Dajana 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annette F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Net lekker. Ons sal beslis weer gaan. Dis loopafstand na die strand toe en die woonstel is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbé D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absoluut die moeite werd! Sal dit definitief aanbeveel. Baie mooi uitsig. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lovely, cosy and comfortable unit with beautiful sea views. Our stay at Dajana 1 was enjoyable. The place is cosy, comfortable and has lovely sea views. Real value for money. A place to recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlik, veilig en ruim eenheid. "Ons" huisie by die see. Baie ruim eenheid. Goed ingerig. Lekker ligging. Nie ver van die strand en winkels nie, maar nie in die besige areas naby die strande nie. Pragtige stoep met see-uitsig en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Plek het als, en is naby als. Baie gerieflik en naby als.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe S
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2023

Stoep was 'n lekker kuierplek. Die eenheid is oud maar relatief gerieflik. Dit is veilig. Naby aan die strand (moet ry tensy jy wonderlik fiks is). Die eenheid is ver genoeg van die strand af om die meeste van die geraas van strandpartytjies uit te skakel. Naby winkels en 'n kitswas gelee.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Monique E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Wonderlik. Het die akkommodasie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Mart K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Safe, comfortable, clean, and trustworthy people. Only shorts a 2 plate stove for loadshedding times. It will help a lot to cook. Will visit again. Did have good times there. Thank you very much for sending my goods back via post, I appreciate it very much. Djana and the Seafront people are very helpful and trustworty people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Dajana 1
Baie dankie ons waardeer. Ons het 'n klein 1 plaat gas stofie gekry met 'n whistling ketel om te gebruik gedurende beurtkrag en ook 'n herlaaibare lig.

Rene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Lovely, peaceful, great location. The apartment was clean, area was peaceful, no noise. Location is great with amazing sea and breaker views. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Dit was absoluut wonderlik. Ons het ons kuier by Dajana 1 gate uit geniet. Netjiese plek met lieflike see-uitsig. Lekker balkon met braai wat sorg vir lekker ontspanning na 'n dag op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive , Unit 1 Dajana, Unit 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ibDAgb9cShdQBfM28NttV8ky3dO0EfaOzzA7czOkg3iqzk8fq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Marine Drive , Unit 1 Dajana Unit 1 Dajana 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.858734010092 30.370692368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang