Successfully reported
+23

Dakota Farmstyle Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dakota Farmstyle Bungalow is 'n privaat selfsorgbungalow wat op die eienaar se plaas buite Otavi, Namibië geleë is. Dit is 'n perfekte verblyf vir almal wat deur rustige natuur omring wil wees.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste in 'n oopplan-ateljee met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en is groot genoeg vir 'n ekstra kinderbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die bungalow het 'n omhul-onderdakstoep wat met 'n buite-etenstafel ingerig is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe. Hierdie eiendom is ongeveer 29 km buite Otavi waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d618ecfebefdcdde06f80254e8bcadf54e7057f354f7c08e010f9664daae5ad71a8f45bc25e83f4ebd77e8dc7886374b73f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 3) D2865 Farm Dakota 424 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.495879992877 17.144209798691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang