Successfully reported

Dalarize Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Elizra K
1 nag Saam met vriende
3.0
Aug 2025

Uiterste swak diens. Lawaaierig, kommunikasie swak. Geen toiletpapier of koffie. Glad nie, baie baie swak diens. Geen koffie of toiletpapier in kamers. Kommunikasiegaping. Was nie bewus dat ons alreeds by die plek was nie. Met ontbyt was daar geen messe of vurke nie, so ons kon nie ontbyt eet nie. Hulle kon nie eers die vurke kry nie. Baie lawaaierig met gaste wat in en uitkom. Baie sleg bestuur. Eienaar nie beskikbaar, en hulle het ook nie op my e-posse gereageer nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Ndahaleumbo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1490 Range Street, Pioneer Park, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552d26e53d9d955f3f5fc5603e7fb794c6fcb852412120e7b7a51377f2bd0441eed26b84a405de4e9069df47f0aa388b3095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 1490 Range Street Pioneer Park Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.588353359028 17.05649450741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang