Successfully reported
+32

Dalberry Guest House

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Troupant Avenue, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dalberry Guest House is in 'n rustige woonbuurt Fourways, 'n residensiële spilpunt in die noordelike streek van Sandton, geleë. Alhoewel Fourways gedurig gons van bedrywighede, maak sy ligging aan die buitewyke van die metropool dit 'n poort na die platteland vol golwende heuwels en wildparke.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 13 B&B-kamers of 3 selfsorg-eenhede. Die slaapkamers het slaapplek vir 2 gaste of 'n klein gesin en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Bykomende geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie wat goed toegerus is in.

Gaste kan in een van die 2 sprankelende swembaddens op die perseel afkoel, 'n braaiplek geniet of in die buite- of binne-vermaakareas ontspan. Bykomende geriewe sluit 'n kroegarea, gratis WiFi, 'n pilates-ateljee, gesondheidspa en 'n alarmstelsel in.

Fourways is 'n poort na 'n aantal opwindende en vermaaklike aktiwiteite. Dit sluit abseil, vlotvaart, kanovaart, perdry, voëlkyk, visvang en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Troupant Avenue, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Dalberry Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Troupant Avenue, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jp26lZ3EOXd7E4nki7i3G5OQO67OEmiyRfpR1jloPnGj3dTni?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 7 Troupant Avenue Magaliessig 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03316 28.01546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang