Successfully reported
+22

Dalene se Seehuis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 123 R2 749 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dalene se Seehuis is 'n selfsorghuis in Paradise Beach, Langebaan, 'n ideale keuse vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie slaapkamers het koningingrootte-beddens, waarvan 2 en suite-badkamers het met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en gebruik 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Draagbare herlaaibare ligte is beskikbaar vir kragonderbrekings.

Buite kan gaste 'n ingeboude braai geniet wat 'n perfekte omgewing bied vir skemerkelkies terwyl hulle oor die pragtige strandmeer uitkyk.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dalene se Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cffb4d9119660818c5f21a14851cadd79e1719931e940277b52593cdf5759af2509f8a07c2ac45dcd8ebb9753fa492f1a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 123 nouVanaf R2 749 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 Odysseus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0406805 18.0391076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang