Successfully reported
+18

Dalidama Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalidama Guest House is in Vaalkoppies, Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is naby die N10 geleë, wat dit gerieflik maak vir gaste wat op pad is.

Die verblyf beskik oor 5 kamers, elk met 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n kombuisie en 'n TV met DStv.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Die gastehuis is 10 km buite Upington geleë wat talle winkels, restaurante en ander geriewe het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tiaan S
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklik. Ja, alles wat mens nodig het vir een aand se oorslaap.
Jan 2024
Lize V
Saam met vriende
4.6
Sal net voorstel dat daar dalk spieëls in die kamers gesit word met beligting. Ons het lekker gebly.
Mrt 2025
Ettiene V
Saam met vriende
4.6
Baie mooi tuin en baie rustig. Baie lekker geslaap en gekuier. Danie en sy vrou rêrig 'n ekstra myl geloop vir ons en het ons gemaklik laat kuier en w...
Sien meer
Sep 2024
Anne H
Gesin met tieners
4.2
Interessante plekkie. Wonderlike gasvryheid - wow! Familiekamer is groot. Alles skoon en netjies. Voldoende vir oorslaap.
Apr 2025
George I
Gesin met klein kinders
4.0
Nice, safe and comfortable stay. Very comfortable, clean, safe and child-friendly. Nice setup. Beautiful garden. Hosts are very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dalidama Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc67933a0fab1d5069771bfe1027d01e8c4f2578142d09d27d938af07a658f42f9837212ecdf24cf3387fe7161fe08d59f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Plot 265 Vaalkoppies 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.435674721435 21.331462552206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang