Successfully reported
+13

Dalrene Lodge

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalrene Lodge bied gemaklike akkommodasie in 'n stil deel van Wolmaransstad, 'n stad in die hartjie van die diamantindustrie.

Die Lodge het selfsorg-Chalets en 'n groot saal vir funksies en partytjies. Daar is ook 'n lieflike restaurant met smaaklike maaltye. Gaste kan ook maaltye bestel en dit in hulle Chalets geniet. Die meeste van die Chalets het braai-areas, maar gaste is ook welkom om langs die swembad te braai.

Daar is 'n verskeidenheid Chalets met lugversorging, almal met en-suite badkamers en vol selfsorg-geriewe. Sommige van die eenhede het motorhuise en die res het veilige parkering onderdak.

Ons kan die spyseniering van funksies (troues, verjaarsdagpartytjies en konferensies) in die groot saal doen. Hierdie saal is vir tot 160 gaste geskik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nompumelelo S
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth. The stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jenny K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Annemarie N
Saam met lewensmaat
5.0
Was gemaklik. Ja, was baie gemaklik.
Apr 2025
Saritha V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker om die klein dorpies te besoek wat altyd net deurgerij word. Ons het heerlik oornag in julle vriendelike, skoon plekkie.
Mrt 2025
Jaco H
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker. Dit was baie lekker. 'n Verrassing vir Wolmaransstad. Puik fasiliteite.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Gaste dink Dalrene Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang