Daluca Self-Catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Mendelsohn Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daluca Self-Catering is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike plek om te bly tydens hul besoek aan hierdie kusstad.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 8.6 km weg. Gaste kan 'n daguitstappie na Sardinia Bay-strand beplan, wat ongeveer 8,7 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
The Host Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 5 Mendelsohn Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Mendelsohn Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang