Successfully reported

Dam House Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Theo B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste plek om af te skakel en te herlaai! Die beste plek om af te skakel. Het dit regtig geniet en was baie goeie gashere en was baie behulpsaam. Die omgewing, die braaiplek, als was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Dam House Cottage
Baie dankie vir jou hartlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die tyd hier so geniet het en alles na wense was. Dit was heerlik om julle hier te hê - julle is altyd welkom om weer te kom kuier!

Marc C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Magical, will come again. Amazing, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Dam House Cottage
Thank you so much for your lovely feedback! We're thrilled you had such a special experience. It would be a joy to welcome you back anytime!

Simone V
1 nag
5.0
Nov 2024

Die Damhuisie is ongelooflik! Ek het onlangs by die Damhuisie gebly, en kan dit vir enige persoon aanbeveel wat op soek is na 'n fantastiese wegbreek in die natuur! Die huis is pragtig in die Franschhoek berge geleë, en die privaat dam waarin jy kan swem, maak dit regtig spesiaal. Alles was netjies en goed versorg, die wyne was uitsonderlik, en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ’n ideale bestemming as jy op soek is na rus, privaatheid en die natuur. Ek sal beslis weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Dam House Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het die unieke ligging, geriewe en rustigheid geniet. Dit sal wonderlik wees om jou weer te verwelkom!

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Dit is iets anders wat mens gewoond is en baie spesiaal. Dis 'n lekker plekkie vir 2 mense. Alles is nuut in die plekkie. Die berg water in die dam was baie skoon en in die warm weer was dit lekker om af te koel in die dam te swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Dam House Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly julle het die unieke ervaring en verfrissende swem in die dam geniet. Dis altyd lekker om gaste te hê wat die rustige atmosfeer en geriewe waardeer. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4fea3a899ccb50b4107a5cc7554424d053927e41ff9ade1f2d1cf56a9f4bc3f66d158b1585924c802c11ff4499e0732cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Verdun Road Wildeberg Wines 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935585075442 19.133134541595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang