Dam Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringvlei Cottages, Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dam Huisie is geleë op 'n werkende plaas genaamd Doringvlei, slegs 10 km vanaf die bekoorlike dorpie Montagu. Hierdie selfsorgkothuis kyk uit oor die plaas se dam.
Die kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet en stort.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n enkelplaat-gasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n knus kaggel.
Buite kan gaste 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n uitnodigende houtbrandende warmbad geniet, perfek vir beide winter- en somerverblyf.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Doringvlei Cottages, Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Dam Huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringvlei Cottages, Rietvlei 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang