Damas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Damas is aan die voet van die majestueuse Brandwachtberge tussen die skilderagtige Brandwachtvallei-wingerde geleë. Sentraal geleë in die Breederivier-wynlande, kan gaste die skoonheid van die grootste wynproduserende distrik in Suider-Afrika verken. Damas is 5 minute se ry vanaf Worcester en net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Damas word beskou as een van die beste venues in die streek, hetsy vir 'n troue, konferensie of gastehuis.
Damas Guesthouse bied stylvolle 3-sterverblyf met 10 en suite-eenhede en 1 gesinseenheid in 'n veilige omgewing. Alle eenhede het 'n uitsig oor die berge vanaf patio's wat na die tuin lei. Veilige parkeerplek is naby die eenhede. 'n A la carte-ontbyt word in die eetkamer op die perseel bedien.
Elke gaste-eenheid is privaat en individueel versier en toegerus met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer, plafonwaaier en lugversorging. Alle kamers het WiFi.
Die rustige omgewing en persoonlike aandag van die eienaars maak elke besoek aan Damas 'n wonderlike ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Damas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kildana Farm, Brandwacht Road off the N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang