Successfully reported

Damsedrif Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chante M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie netjies, waarde vir geld, goed toegerus, vriendelike kliëntediens en rustig. Dit was 'n baie lekker naweek wegbreek saam met die familie. Dit is netjies, mooi toegerus en 'n rustige plek om net te ontspan. Die gasheer is aangenaam en baie behulpsaam, ons het die blyplek terdege geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Clean, great views, wonderful bed. Great accommodation. Well stocked in the kitchen, second linen. All solar with no issues and the owner was lovely and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Darryl, So glad you enjoyed your stay! Thank you so much for your feedback - especially since we are still new to the 'off the grid' thing and always worried that guests are okay. Luckily, we have a big enough system that can run big pumps during the daytime, so we do not struggle with a shortage at night time. Hope to welcome you with us again soon! Hestelle

Zane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great, will stay again. What an awesome stay in Adam se huis. Fantastic hospitality on arrival. Plenty of space. Great stoep and braai place. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige omgewing. Lekker rustige plaasomgewing en die perfekte afstand in die Baviaans om nie te hoef te jaag om daar uit te kom nie. Lieflike omgewing tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Antoinette Ek is so bly julle het ons omgewing geniet. Ons het bietjie teëspoed gehad en so julle heeltemal gemis - jammer daaroor. Kom weer! Hestelle

Leon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peace and quiet in rustic location. Host was awesome. We were upgraded (at no extra charge) to a bigger house including WiFi, relaxing with an undercover braai area, resting before our next morning trip through the Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Leon Ek is bly julle het dit geniet by ons - hoop ons sien julle weer!

Stephan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ek sal weer gaan. . Altijd gesellig. Gasvrye diens. Dit is 'n goeie vertolking van die Baviaans se mense, kultuur en uniekheid daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Dis altyd heerlik om julle hier te hê! Hierdie keer was ekstra lekker! Ons wag vir julle vir nog 'n heerlike kuier!

Annemarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en aangenaam. Aangename verblyf. Stilte en pragtige natuur. Berge en klowe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Zumae Julle was 'n lekker vrolike klomp om hier te hê. Hoop ons sien julle weer.

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Oornag deur die Baviaanskloof. As jy hou van die sterrehemel, weg van die besige lewe van die stad en die stad se geraas, is dit beslis die plek. Geen tot min selfoonopvangs was voorwaar 'n seën. 'n Werkende plaas, jy word dus wakker met die plaasgeluide om jou. Ek wens ons kon 'n week bly. Goed ingerigte eenheid en gemaklike bed, maar die huisie kort bietjie aandag. Dalk was dit deel van die bekoring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
1 nag
4.4
Okt 2025

Rustige plaas ervaring. Ons is baie vriendelik ontvang. Die hoogtepunt vir die kinders was om die lammertjies bottel te gee. Johnie se huisie was skoon en netjies. Hout vir die braai is 'n groot bonus. Die rustigheid en plaasgeluide het ons batterye vinnig gelaai. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Kinny, Dit was lekker om julle by ons te hê! Julle was 'n vrolike klomp. Hoop ons sien julle weer. Hestelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hestelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Damsedrif, Off the R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba08b32b60631e73a0f0603bcdbcb00499c32d4a24690491d4c3b989145d26eef0ac134d81573a53acf56ce1fa9740fc43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang