Successfully reported

Damview Holiday Accommodation

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 96 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.9
Veiligheid
3.8
Theo B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

It was Lekker. We enjoyed the space and the surprise upgrade of the rooms when we arrived. Rooms where clean and all in order; no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Mooi uitsig. Kamer is baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Skuifdeur kan glad nie sluit nie. Badkamer se deurknop is af. So as jy hom toe druk, kan jy nie weer uit nie. Ek moes 2 uur die oggend die hek gaan toe maak aangesien iemand hom oopgelos het. WiFi werk net nou en dan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sannah M
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

It was great. It was very good. I was just disappointed because they promised they would clean the pool, but they never did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Good. It was awesome even though there was no TV in the bedroom and no towels in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Worth the stay. I enjoyed my stay a lot, the room is so beautiful and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jana P
1 nag Saam met vriende
2.2
Aug 2025

Disappointing. Not enough crockery or cutlery in the unit. Only towels for 2 guests even though the unit is for 4 people. Bathroom door handle broken. It is winter but there are only very thin duvets on the beds with only 1 extra blanket. Bedding was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ciska O
1 nag
1.8
Sep 2025

Nie goed nie. Dit was baie raserig gewees. Musiek wat speel en die krag het in die aand afgegaan en half 4 die oggend was daar mense om dit te kom aansit en hulle het verskriklik geraas. Duvet was stukkend, badkamerdeur se knop was stukkend. Swembad was vol blare, trappe oral was blare, mens kan sien dit word nie gereeld skoongehou nie. Uitkykpunt was ook vuil, dit word nie skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Riaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeacaa61f43ab5bf6f1838723a7ba506f9c74700e31c6618d0f24b750ead94a07021c74a7b5aa0145ba6b03507912e5c13c4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 96 5 1 4 43 Saint Monica Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729784 27.864219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang