Successfully reported
+13

Dancing Lights

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Harbour Lights, Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dancing Lights is 'n pragtige woonstel reg op die water, wat oor die marina uitkyk en geleë in Port Owen, 'n mensgemaakte marina in die dorpie Velddrif. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens (wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word), en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gelaai is met Netflix, en die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel beskik ook oor 'n omheinde patio met 'n 6-sitplektafel wat oor die marina uitkyk.

Die ligging is stapafstand vanaf Charlie's Brewery and Bar, waar gaste jenewer- of bierproe, wonderlike maaltye en puik diens kan geniet. Indien gaste 'n Weskus-kroegmaaltyd wil geniet, is Die Vaaitjies Taphuis net 'n entjie van die woonstel se ingang af, en The Anchor Restaurant is 5 minute rustige stap weg, bekend vir sy heerlike ontbyte en heerlike skemerkelkies.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolanda N
Saam met lewensmaat
5.0
100% die moeite werd. Ons het heerlik gebly, dit is so mooi daar en die plek is ruim en netjies, sal vir seker weer wil gaan.
Aug 2025
Elizanne C
Gesin met klein kinders
5.0
Very good hospitable, very relaxing stay, all amenities close. All good. Would just like to have some mats for water out of the shower....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pierre C
Gesin met klein kinders
5.0
Die kuier was fantasties. Die rustigheid was hemels.
Apr 2025
Porche J
Gesin met tieners
5.0
Fantastic, great view and completely safe. The accommodation was excellent. We enjoyed our stay! Would stay there again anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Evert S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig. Beddegoed en beddens was van hoë gehalte. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 206 Harbour Lights, Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dancing Lights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Harbour Lights, Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef9fa9a6cbec1a2de96e9b229a3c7bb09ffd823afa0fce3793793b059adda3c247a15b588441347ec5f4f04c3281d7e8598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 206 Harbour Lights Port Owen Drive 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78639337941 18.14956732209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang