Dann's Corner
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dann's Corner is naby The Point in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete. Dit is die ideale plek vir gesinne en 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n slim-TV gelaai met Netflix, Disney+ en Prime. Daar is 'n etenstafel met stoele op die balkon. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser word voorsien vir gaste se gerief.
Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Dann's Corner is 70 m van die see af geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die see en berge. Dit is ook stapafstand van restaurante en winkels af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dann's Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang