Successfully reported
+14

Dann's Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dann's Corner is naby Die Punt in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete, geleë en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix, Disney+ en Prime. Dit lei na 'n balkon waar daar 'n etenstafel met stoele is. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Dann's Corner is 70 m vanaf die see, stapafstand vanaf restaurante en winkels, en spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dann's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Huckle Street, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281cfcd3248f11f87671335ebf249a42e5b21353087cacca31728fd759b32a75e231315b36d742403eabf38e78f0e1e8c353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Huckle Street Mossel bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180445406876 22.151522957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang