Successfully reported

Dankhof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig. Het lekker geslaap. Kamers is baie mooi opgemaak. Dankhof is pragtig, die tuine, die kamers, die dekor. Ek hou baie van die oudtydse meubels. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Mens kry baie meer as waarvoor jy betaal! Warm ontvangs van Tiaan, dadelik tuis gevoel. Baie netjies en ten volle toegerus. Veilig, gee mens gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dankhof Gastehuis in Lydenburg is 'n ware juweel wat ek met graagte aanbeveel. Die gastehuis bied 'n unieke kombinasie van ouwêreldse sjarme en moderne gerief. Die kamers is ruim, smaakvol ingerig en toegerus met geriewe soos mikrogolwe, yskassies en verwarmde badkamers. Die vriendelike eienaar en personeel sorg vir 'n warm verwelkoming en uitstekende diens. Die goed versorgde tuin dra by tot die rustige omgewing, wat dit die ideale plek maak vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lieflike en gerieflike gastehuis! Baie netjies. Ons sal vir seker weer oorbly. Lieflike gastehuis, kamers is baie gerieflik ingerig. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld, goeie ligging en vriendelike diens. Pragtige, netjiese kamer met al die geriewe wat jy nodig het vir 'n gemaklike rustige tyd. Vriendelike behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Akkommodasie was van 'n hoogstaande gehalte en word beslis aanbeveel. Ons het ons verblyf by Dankhof Gastehuis terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great stay! I would recommend! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Ons was aangenaam verras. Vriendelike diens. Kamer skoon en netjies. Gerieflike oornagplekkie, naby die skole vir sportnaweke. Kamer netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Lovely stay. Had a lovely stay. I had no water the next morning. I tried calling and sent the contact person a WhatsApp with no reply. Only by the time I left the guesthouse did the water come back on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe B
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Absolutely stunning place! Carel was werklik so gasvry ek het heerlikste kamer gehad en ontbyt. Ek sal Dankhof hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Johannes Coetzer Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2a42ae18a8c5bbbf93d94162e6590ed6bdb9eee408309f12445a4fd6197b803a9d07d1a078269263bd99b544014c738fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 24 Johannes Coetzer Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.094785277498 30.459956390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang