Dankhof Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 24 Johannes Coetzer Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dankhof Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Lydenburg. Dit bied gerieflike verblyf in 'n huis wat met ouwêreldse bekoring met 'n hoë plafon, dennebalke en -vloere, loodglasvensters en uitstekende gasvryheid spog.
Daar is 4 slaapkamers in die herehuis en 4 slaapkamers buite. 3 van die buitekamers het tussendeure wat dit ideaal maak vir gesinne. Die goed ingerigte kamers spog met huislike en moderne geriewe.
Elke kamer het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n badkamer wat verhit word. Die meeste van die kamers het 'n goed toegeruste kombuisie.
Dankhof is sentraal geleë, naby skole, 'n gholfbaan en die sakekern.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Johannes Coetzer Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Dankhof Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 24 Johannes Coetzer Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang