Successfully reported

Dassenheuwel Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Wonderlike plek! Rustige plaas atmosfeer en fantastiese gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stehan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ongelooflik om tussen koring en canola lande te woon. Ons het die tyd op die plaas baie geniet. Kobus en Lida was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jismene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing getaway. We had a very relaxing stay - the unit has everything you need to ensure your comfort. The setting is beautiful and it was glorious to wake up to the sound of birds and animals. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig. My verblyf by Dassenheuwel Farm Stay was absoluut ongelooflik. Die hut self is pragtig ontwerp — knus, stylvol, en met sorg toegerus vir 'n gemaklike wegbreek. Wat dit regtig laat uitstaan, is die stilte van die omgewing. Dit is die perfekte plek om te ontspan, met asemrowende uitsigte wat oor die landskap strek en 'n rustige atmosfeer wat jou dadelik laat tuis voel. Of jy nou koffie op die stoep geniet of net die stilte inneem, dit is 'n stukkie plattelandse hemel. Ek beveel dit sterk aan vir enigiemand wat wil afskakel en herlaai in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pragtige natuur skoon hernu die siel. Dassenheuwel Farm Stay is besonders spesiaal, Lida is dierbare gashere wat gaste soos familie laat voel. Hulle gaan altyd uit hul pad uit om seker te maak dat jy ten alle tye 'n wonderlike ervaring op die plaas het. Die gebakte brood en bederfies maak jou kuier ekstra spesiaal. Die 'Windmill Cottage' het als wat 'n mens benodig, die stoep is lekker privaat en ook so gebou dat indien dit winderig is 'n mens nog steeds buite kan sit en braai. Ek sal definitief Dassenheuwel Farm Stay aanbeveel, die rustigheid en natuur skoon van die plaas doen jou siel wonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker kuier saam met vriende met die plaasgeluide in die agtergrond. Ons het lekker gebly en saans met ons vriende gekuier. Die twee eenhede is langs mekaar en dus ideaal vir 2 pare vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie hiervoor, Retha! Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. En hoop om julle weer hier te ontvang. Groete, Lida

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

B E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Rustig. Gemaklik. Baie goeie kommunikasie van Dassenheuwel. Goed toegeruste kombuis. Gemaklike bed en snoesige beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, beautiful farm, friendly hosts went out of their way. Dassenheuwel is a beautiful farm and Lida went out of her way to make sure that we were comfortable. Even before we arrived, she was very helpful in trying to accommodate additional family members who wanted to join us. The accommodation is full of special touches and we appreciated the complimentary fresh farm bread, bottle of wine, and butter. gave us a wonderful tour of the farm and we learnt so much from him. Thank you very much, Lida.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Thank you, Carol! It means a lot to us. Hope to welcome you back here soon. Lida

Tanya T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi plaas met wonderlike gashere, het heerlik gekuier. Lida en Kobus is wonderlike gashere, ons het dadelik baie welkom en tuis gevoel. Dis die perfekte plek om te gaan ontspan, met ongelooflike mooi uitsigte orals op die plaas, is dit definitief 'n moet om hier vakansie te kom hou. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer Dassenheuwel Farm Stay besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie. Die resensie beteken vir ons en ons toekomstige gaste baie. Ons is bly julle het julle mini-vakansie by ons baie geniet, veral die stilte en plaaslewe... Hoop om julle weer eendag hier te ontvang.. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d33f6e6d2ddb5659d14138567d2260cd8baaf8edb6814621197ebed86cd78758c7d52ba9d615ac4f48d2e22ae050d7a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Dassenheuwel Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.465079893069 18.870579600334
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang